Laerskool Stellenbosch

’n Nuwe identiteit vir ’n skool wat fokus op holisties ontwikkelling.

Ons het saam met Laerskool Stellenbosch gewerk aan ’n logo-opgradering, ’n toeganklike en gebruikersvriendelike webwerf, asook ondersteunende ontwerpe soos die skoolkaart en rigtingaanwysings. Die webwerf maak dit maklik vir ouers en belangstellendes om toegang tot belangrike inligting te kry, en weerspieël die skool se fokus op die ontwikkeling van gebalanseerde, volronde leerders.

Involvement

Map Illustrations
Signage
Web Design
Web Development
Corporate Identity