Hoërskool Stellenbosch
’n Webtuiste en visuele storie vir ’n skool met visie en tradisie.
Hoërskool Stellenbosch is ’n besondere leerinstelling met wêreldklas fasiliteite en ’n trotse tradisie. Ons het ’n webtuiste vir hulle ontwerp wat die bestaande skoolidentiteit versterk en modern vertolk. Die projek het ook fotografie ingesluit wat die gees en lewe van die skool vasvang en visueel tot sy reg laat kom aanlyn.
Involvement
Photography
Web Design
Web Development



FOTOGRAFIE






